1. Hoe ry die boere ? Sit sit so, sit sit so, sit sit so. Hoe ry die boere ? Sit sit so, sit sit so, hoera ! Die Kaapse nooi sê: tingelingeling, tingelingeling, hoera ! Die Kaapse nooi sê: tingelingeling, tingelingeling, hoera ! Hoe ry die boere ? Sit sit so, sit sit so, hoera !
2. Hoe fluit die boere ? Fluit fluit so, (3 maal) Hoe fluit die boere ? Fluit fluit so, fluit fluit so, hoera ! Die Kaapse nooi sê: (fluit de melodie) hoera !
3. Hoe dans die boere ? Polkadraai, (3 maal) Hoe dans die boere ? Tiekiedraai, tiekiedraai, ou perd ! Die Kaapse nooi sê: tingelingeling, ou haan !
4. Hoe skiet die boere ? Boem boem boem, (3 maal) Hoe skiet die boere ? Boem boem boem, boem boem boem, di's raak ! Die Kaapse nooi sê: skiet nog één, di's raak. | |