My Hartjie, My Liefie Die son sak weg Die son sak weg Die son sak weg My Hartjie, My Liefie Die son sak weg daar anderkant die blou berge
Chorus: En ek wil, ek wil, ek wil by my nooientjie gaan vry Sy is so mooi en so liefies vir my Ja, ek wil, ek wil, ek wil by my nooientjie gaan vry Daar anderkant die blou berge
My Hartjie, My Liefie Die maan kom op Die maan kom op Die maan kom op My Hartjie, My Liefie Die maan kom op daar anderkant die blou berge |