< Terug naar codex

Sag op fonteintjie

Pagina: 432/432

M.L. De Villiers

Spaanse ballade Juanita
 
sag op fonteintjie
straal die maan in Suidertooi
Ver oor die bergtop
Daag reeds môrerooi.
Donker oogies heerlik
Glansend soos lyk sonnespel,
Loer vermoeid maar teder,
Sê so lief vaarwel,
Rita, my Rita
Vra jou hart of ons sal skei
Rita, my Rita
Leun weer aan my sy.