Ver op hoë berge, o-o-o... Sit ek eensaam in die nag, by my vuurtjie stil op wag, ver op hoë berge.
'k Denk nou kom my liefste, o-o-o... k' Sie van verre kom die wa, die my liefste skat daar dra, ver op hoë berge.
Droom is weer voorbij nou, o-o-o... 'k Sit weer eensaam in die nag, by my vuurtjie stil op wag, ver op hoë berge. |